Engel (Vir Haar) by Origin-0

Origin-0
ENGEL (VIR HAAR)
By: Origin-0
Catalog ID: 355039   Edit Type: Full Track   Duration: 5:56
Tempo: Med Slow   BPM: 89   Vocal: Male Rap & Vocals

Genre: Hip Hop Music | Alternative Rap and Hip Hop

Social Media Link: https://www.audiosparx.com/sa/archive/Hip-Hop/Alternative-Rap-Hip-Hop/Engel-Vir-Haar/355039
Groovy male vocals in English and native language...   Keywords: Funky Good Beats Island Music Caribbean Afro Seaside African



Price: USD $36.95±
Varies based on media, term, territory, etc.
Buyout Price: USD $230.95
In All Media, in Perpetuity, throughout the Universe
Add To Shopping Cart Now >
Buy now for immediate download and commercial use.


Description: Engel Vir Haar, Hip Hop Music, Alternative Rap & Hip Hop, production music, stock music and independent music

Keywords: Engel Vir Haar, production music, stock music, independent music, license music, buyout music, cheap production music, website music, royalty free music library, flash music, royalty free audio, music licensing, royalty free music loops, royalty-free production music, commercial stock music, background music, royalty free sound, royalty free music download, cheap royalty free music, music wav, stock music library, websites music, stock music loops, royalty-free stock music, corporate music, music for film, production music library, music clips, stock music tracks, instrumental music, royalty free acapellas, music for video production, tv commercial theme music, Funky Good Beats Island Music Caribbean Afro Seaside African

Lyrics:
Engel (Vir Haar) – Origin-0

Sy’s ‘n engel, ‘n prinses van hoe waarde
‘n Koraal gevind in diepte van die aarde
‘n Koring aar wat uittroon bo doring blare
Sy kan uitstyg bo die skare en skitter soos ware diamant krale 

Ek het genoeg gesien van vrouens in ‘n kantien wat ‘n barman bedien 
amper soos dit common is. 
Sulke vroue is oningeskryfde lede van Alcoholic Anonymous. 
Jy raak later vir enige bottel lus met ‘n entjie in die mond wat 
bestaan uit rotte gif. 
Jy’s suppose om ‘n juweel te wees wat enige meisie in ‘n toneel kan 
lees en daarvanaf huis toe gaan en hulle verbeel om te wees soos die 
voorbeeld wat in jou heers. Maar jy word oorheers deur ‘n gees wat 
vrees om mooi voor te kom. 
Die manne sien jou as ‘n prooi en dan looi hulle jou krom sodat jy 
ingee as hulle jou in ‘n kooi wil prop. 
En waar lyk ‘n ou nou mooi met ‘n stop. 
Jy laat ‘n vlooi vir jou rob. Hy’s mooi getooi maar hy’s eintlik ‘n rot. 
Hy’s feitlik bankrot. Nou soek hy sy lot by jou en noem jou sy bok. 
Hy jaag enige rok dis waarom julle nounog saambly miskien in ‘n hok 
maar daar’s nie sprake van ‘n trouklok. 
Dis ‘n ou lokval waarvoor menige bok val. 
Lig jou kop op in die samelewing. 
Nie die Vodka tots wat jou laat swymel soos ‘n aardbewing. 
En vergeet van die lot en hulle menings. 
Hul redenerings oor lenings vind either uit by die regering hoe 
werk dit om jou non support geld te kry in jou rekening. 
Al is dit min. Dis at least ‘n begin vir jou en jou kind. 
Koop mr. Min en begin polish daar waar dit vaal was. 
En bedek jou daar waar jy kaal was. 
En vestig jou in die community soos ‘n paal in gras of 
soos ‘n liniaal in ‘n klas sodat mense weet jy’s radikaal in jou klas.

As jou ma jou dissapoint met haar optrede het jy nog steeds geen 
rede to disturb the vrede met jou wilde keuses want daar’s 
gebede wat opgaan vir jou. 
Dis maklik die auntie langsaan wat jou al lankal dophou. 
Jy’s ‘n hot vrou wat gaan bot miskien nie nou, maar moenie 
die lewe aanjaag nie. Ek se nie jy moenie jou blessings vertraag nie, 
maar dis nie lekker om jonk te wees met ‘n baby in jou maag 
nie en ‘n pa wat nie opdaag nie veral as hy nie eens skrik 
vir ‘n aanklaag nie. 
Meeste verstaan nie my vraag nie, maar wat’s die use van ‘n 
verhouding as julle nie in die toekoms kyk nie. 
Moenie net speen met ‘n ou vir waaroms en hoekoms se sake nie. 
Jy raak later ‘n lay buy wat hy nooit kom afhaal nie. 
En hy lyk kwaai by sy brasse want hy kap nie ‘n paal nie. 
Jy sal nooit kan uitstraal nie. Almal sien uit na die vrou wat jy moet word. 
Nie na die vrou wat die regering moet board omdat ouens haar 
mishandel nie omdat hulle nie belangstel in die kansel nie. 
Hulle is geen example nie. 
So moenie jou tyd op leegleers verkwansel nie. 
Studeer en leer vir wat in jou hart is. 
En jy sal geur gee soos wat ‘n peer of ‘n lukwart is en dit 
kan die deur vir jou ware wederhalf is. Wat aan die einde 
van die dag vir jou seer net salf is.

Is daar nog vroue wat ‘n lekker bord kos kan opdis want dit bly 
sop of vis en die sous lyk soos ghries. 
Dit jaag die hele gesin tot by die fisheries. 
Sit tyd in om ordentlik te dis of om voor te berei. 
Tv laat trap ‘n mens lelik klei as jy meer tyd vir dit inkry. 
Jaag sommer daai losjong uit wat by jou dogter inbly en 
hoekom moet jy oor molestering stilbly. 
Hoekom moet dit ‘n donker wolk wees wat jou in jou graf in lei. 
Jy moet ‘n slag jou sin kry. Spoil jouself as jy verjaar as 
jou helfte dit nalaat. 
Begin om geld te spaar vir jou dogters vir waneer hulle ma 
raak of vir waneer goed in huis klaar raak. 
Vind meer uit omtrent finansiering en los daai duur ring wat 
julle verewig moet afbetaal en dis maar net versierings. 
Jy’s pragtig aan die binnekant. 
En al beskou hulle jou as wind, dis tog maar die dryfeer 
van ‘n binneband wat skuur teen moeilike paaie in ons binneland. 
Ek is hier om jou te se jy kan dit doen sonder om geforce 
te word om ‘n man te soen. 
Neem jou eie besluite was jou eie ruite en sing in die bad al 
maak jy net geluide. 
y’s ‘n prinses. Stuig uit bo die res sit jou kinders in ‘n creche. 
Bou aan jou eie nes en just be blessed.
Back to Top

Engel Vir Haar


production music,
stock music,
independent music,
license music,
buyout music,
cheap production music,
website music,
royalty free music library,
flash music,
royalty free audio,
music licensing,
royalty free music loops,
royalty-free production music,
commercial stock music,
background music,
royalty free sound,
royalty free music download,
cheap royalty free music,
music wav,
stock music library,
Engel Vir Haar