Engel (Vir Haar)


music clips,
independent music,
stock music sound effects,
license music,
stock music,
flash music loops,
music loops,
download music,
commercial music,
royalty free audio,
stock music clips,
tv music,
royalty-free songs,
royalty free sounds,
royalty free background music,
websites music,
stock music tracks,
background music,
music for video,
corporate music,
Engel (Vir Haar)
Home > Music Genre > Hip Hop Music > Alternative Rap > Track Summary >

Engel (Vir Haar)
By: Origin-0

Groovy male vocals in English and native language...



ENGEL (VIR HAAR)   (by Origin-0 )
Groovy male vocals in English and native language... Male Rap & Vocals, Hip Hop Music, Alternative Rap & Hip Hop
Type Play Track Info Catalog ID Min:Sec Tempo & BPM Price Control
Full Track - Hip Hop, Alternative Rap
355039 5:54 Med Slow 89   

Track Summary
Music Track Title: Engel (Vir Haar)
Catalog ID: 355039
Advertisement g
Description: Groovy male vocals in English and native language...

Artist or Group: Origin-0

Keywords: Funky Good Beats Island Music Caribbean Afro Seaside African

Music Genre > Sub-genre
    Hip Hop Music
       Alternative Rap and Hip Hop
Extended Properties
  Duration: 5:54   Tempo: Med Slow   BPM: 89
   Arrangement: Band / Ensemble
   Instruments:
   Vocal Mix: Male Rap & Vocals
   Language: African Language (Unknown)
Album: Dink 'n Bietjie
Moods: Atmospheric, Comforting, Emotional, Hopeful, Meaningful, Questioning, Sentimental, Stirring, Touching, Uplifting

Styles: Family / After School, Religious, School / Education

Regions: Germany, South Africa, Zimbabwe

Lyrical Topics: Hope, Relationships, Women / Woman, Mother


Lyrics
Engel (Vir Haar) – Origin-0

Sy’s ‘n engel, ‘n prinses van hoe waarde
‘n Koraal gevind in diepte van die aarde
‘n Koring aar wat uittroon bo doring blare
Sy kan uitstyg bo die skare en skitter soos ware diamant krale 

Ek het genoeg gesien van vrouens in ‘n kantien wat ‘n barman bedien amper soos dit common is. Sulke vroue is oningeskryfde lede van Alcoholic Anonymous. Jy raak later vir enige bottel lus met ‘n entjie in die mond wat bestaan uit rotte gif. Jy’s suppose om ‘n juweel te wees wat enige meisie in ‘n toneel kan lees en daarvanaf huis toe gaan en hulle verbeel om te wees soos die voorbeeld wat in jou heers. Maar jy word oorheers deur ‘n gees wat vrees om mooi voor te kom. Die manne sien jou as ‘n prooi en dan looi hulle jou krom sodat jy ingee as hulle jou in ‘n kooi wil prop. En waar lyk ‘n ou nou mooi met ‘n stop. Jy laat ‘n vlooi vir jou rob. Hy’s mooi getooi maar hy’s eintlik ‘n rot. Hy’s feitlik bankrot. Nou soek hy sy lot by jou en noem jou sy bok. Hy jaag enige rok dis waarom julle nounog saambly miskien in ‘n hok maar daar’s nie sprake van ‘n trouklok. Dis ‘n ou lokval waarvoor menige bok val. Lig jou kop op in die samelewing. Nie die Vodka tots wat jou laat swymel soos ‘n aardbewing. En vergeet van die lot en hulle menings. Hul redenerings oor lenings vind either uit by die regering hoe werk dit om jou non support geld te kry in jou rekening. Al is dit min. Dis at least ‘n begin vir jou en jou kind. Koop mr. Min en begin polish daar waar dit vaal was. En bedek jou daar waar jy kaal was. En vestig jou in die community soos ‘n paal in gras of soos ‘n liniaal in ‘n klas sodat mense weet jy’s radikaal in jou klas.

As jou ma jou dissapoint met haar optrede het jy nog steeds geen rede to disturb the vrede met jou wilde keuses want daar’s gebede wat opgaan vir jou. Dis maklik die auntie langsaan wat jou al lankal dophou. Jy’s ‘n hot vrou wat gaan bot miskien nie nou, maar moenie die lewe aanjaag nie. Ek se nie jy moenie jou blessings vertraag nie, maar dis nie lekker om jonk te wees met ‘n baby in jou maag nie en ‘n pa wat nie opdaag nie veral as hy nie eens skrik vir ‘n aanklaag nie. Meeste verstaan nie my vraag nie, maar wat’s die use van ‘n verhouding as julle nie in die toekoms kyk nie. Moenie net speen met ‘n ou vir waaroms en hoekoms se sake nie. Jy raak later ‘n lay buy wat hy nooit kom afhaal nie. En hy lyk kwaai by sy brasse want hy kap nie ‘n paal nie. Jy sal nooit kan uitstraal nie. Almal sien uit na die vrou wat jy moet word. Nie na die vrou wat die regering moet board omdat ouens haar mishandel nie omdat hulle nie belangstel in die kansel nie. Hulle is geen example nie. So moenie jou tyd op leegleers verkwansel nie. Studeer en leer vir wat in jou hart is. En jy sal geur gee soos wat ‘n peer of ‘n lukwart is en dit kan die deur vir jou ware wederhalf is. Wat aan die einde van die dag vir jou seer net salf is.

Is daar nog vroue wat ‘n lekker bord kos kan opdis want dit bly sop of vis en die sous lyk soos ghries. Dit jaag die hele gesin tot by die fisheries. Sit tyd in om ordentlik te dis of om voor te berei. Tv laat trap ‘n mens lelik klei as jy meer tyd vir dit inkry. Jaag sommer daai losjong uit wat by jou dogter inbly en hoekom moet jy oor molestering stilbly. Hoekom moet dit ‘n donker wolk wees wat jou in jou graf in lei. Jy moet ‘n slag jou sin kry. Spoil jouself as jy verjaar as jou helfte dit nalaat. Begin om geld te spaar vir jou dogters vir waneer hulle ma raak of vir waneer goed in huis klaar raak. Vind meer uit omtrent finansiering en los daai duur ring wat julle verewig moet afbetaal en dis maar net versierings. Jy’s pragtig aan die binnekant. En al beskou hulle jou as wind, dis tog maar die dryfeer van ‘n binneband wat skuur teen moeilike paaie in ons binneland. Ek is hier om jou te se jy kan dit doen sonder om geforce te word om ‘n man te soen. Neem jou eie besluite was jou eie ruite en sing in die bad al maak jy net geluide. Jy’s ‘n prinses. Stuig uit bo die res sit jou kinders in ‘n creche. Bou aan jou eie nes en just be blessed.


     Featured Clients See More Featured Clients Here in Multiple Industries!       


GENRES
All Music Genres
Dramatic Music Genres
World Music Genres
Kids Music Genres
Sound Effects & Noises
Instruments, Beats & Loops


PRODUCTION  SPOTLIGHTS
Commercial Ad Music
Film & TV Music
Radio Production Music
Video Games & Software Music
MusicPack Collections
SoundPack Collections
ComposerPack Collections


FEATURE  SPOTLIGHTS
Artist Directory
Hollywood A-List Artists
Editor's Choice Awards
Music Editors' Picks
Hot New Artists
Composers Hall of Fame


BACKGROUND  MUSIC
In-Store & On-Hold Music
Music Playlists

POPULAR  DESTINATIONS
African Music and SFX
Commercial Music
Christmas and New Year's Music
Classical Music Library
Dramatic Music
European Music
Film & TV Music
Games Music
Hip Hop Music
Horror and Halloween Music
Kids Music and SFX
 
Latin Music
Latin Tropical Music
Middle Eastern Music & SFX
Radio Music & SFX
Romantic Love Songs
Sports Music
TV & Film Music
Vocal Music
World Music

VOCAL  MUSIC
Vocal Music
Top 100 Vocal Tracks
Top 100 Classical Vocals
Top 100 Country Vocals
Top 100 Indie Rock Vocals
Top 100 Jazz Vocals
Top 100 Pop Vocals
Top 100 RnB Vocals
Top 100 Rock Vocals
Top 100 World Vocals


AFFILIATED  SITES
MusicCult.com
RadioSparx.com
CustomLabelMusic.com








Go To The AudioSparx Home Page

MISCELLANEOUS
About AudioSparx
Licensing & Pricing Overview
Licensing Terms & Conditions
Studio Privileges Request
Privacy Policy
Marquis Clients
Artist Testimonials
Sell Music or SFX Here


FAST  HELP
Problems Downloading Content?
How to Download My Track License?
Frequently Asked Questions
Get More Help Here


CONTACT  INFO
Contact Online
Email:   info@audiosparx.com
Toll Free Tel: 866-830-7039
International: +1 (954) 791-9795

Engel (Vir Haar)


music clips,
independent music,
stock music sound effects,
license music,
stock music,
flash music loops,
music loops,
download music,
commercial music,
royalty free audio,
stock music clips,
tv music,
royalty-free songs,
royalty free sounds,
royalty free background music,
websites music,
stock music tracks,
background music,
music for video,
corporate music,
Engel (Vir Haar)

© 1996 - 2013 AudioSparx    Privacy Policy    Terms & Conditions    Hostname: AXC1